Menu
Cart 0
Op Soek na Geografie Graad 12 Leerdersboek - Elex Academic Bookstore

Op Soek na Geografie Graad 12 Leerdersboek

  • R 321.95
  • Save R 38


Oxford Op Soek na Geografie Leerdersboek en Onderwysersgids voorsien leerders en onderwysers van toeganklike materiaal van 'n hoe kwaliteit, wat aan die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) voldoen. Die kursus bou leerders se selfvertroue op deur middel van gegradeerde aktiwiteite en geleenthede vir oefening en vaslegging. Verrykingsaktiwiteite maak voorsiening vir leerders wat wil uitblink. Hierdie betroubare kursus sal leerders se vaardighede ontwikkel en goeie matriekuitslae verseker.

 

Features

  • 'n Wye verskeidenheid hulpmiddels vergemaklik assessering.
  • Die groot hoeveelheid en verskeidenheid aktiwiteite le kennis en vaardighede vas.
  • 'n Afdeling oor Geografiese Vaardighede en Tegnieke vir verwysing en hersiening verskaf verduidelikings en uitgewerkte voorbeelde om sukses in die eksamen te verseker.
  • 'n Afdeling oor eksamenvaardighede verskaf praktiese riglyne oor hoe om te studeer en vir eksamens voor te berei.
  • Voorbeeld-eksamenvraestelle in die Leerdersboek bied aan leerders die geleentheid om hul eksamenvaardighede te oefen.
  • Bykomende voorbeeld-eksamenvraestelle in die Onderwysersgids help onderwysers met die opstel van vraestelle.

We Also Recommend