Op Die Keper Beskou : - Oor Die Ontstaan Van Afrikaans
Met kwessies rondom die wording van Afrikaans in al sy historiese varieteite, lewer Heinrich Grebe in Op die keper beskou - oor die ontstaan van Afrikaans 'n kritiese ontleding, samevatting en verwerking van verskillende standpunte en gegewens oor Afrikaans as taal. Inhoud: Ontstaansteoriee oor Afrikaans; vroee en nuwer standpunte oor Afrikaans; historiese juistheid en teoretiese status; standaard afrikaans en die konstruksie van identiteit Hierdie is die vierde boek in die Talatala-reeks.
|
ISBN: |
9780627030215 |
|
Author(s): |
Grebe HP |
|
Variant: |
Printed |
|
Publishers: |
Van Schaik Publishers |
|
Edition: |
1st Edition |
|
Pages: |
168 |
|
Published: |
2012 |