Menu
Cart 0
Ons Klein En Silwerige Planeet : Afrikaanse, Nederlandse En Vlaamse Gedigte Oor Die Omgewing - Elex Academic Bookstore

Ons Klein En Silwerige Planeet : Afrikaanse, Nederlandse En Vlaamse Gedigte Oor Die Omgewing

  • R 450.00
  • Save R 21


Die mens se kommer oor die omgewing is een van die dominante temas van die laaste dekades van die 20ste eeu. In die Weste (en in Europa) het omgewingsbewustheid wyd posgevat en selfs 'n modeverskynsel geword. Ofskoon daar in bree verband nog nie genoeg begrip vir die mens se bydrae tot die krisis en sy reaksie op die globale veranderinge is nie, geniet hierdie kwessies toenemend aandag in die kunste. Ook in die letterkunde kan die "groen gesprek" as 'n belangrike groeipunt beskou word.

 

ISBN   9780627022661
Author(s): Marais JL, Zuiderent A
Variant: Printed 
Publisher: Van Schaik Publishers
Edition:  1st Edition 
Pages:  128
Published: 1997