Olke Bolke, Lulu
Lulu droom daarvan om ’n modeontwerper te word! Dan verskyn ’n vreemde reuk in Lulu-hulle se huis – ’n baba-reuk! Dis groot pret om vir hom babakleertjies te maak. Maar Greta, die nuwe meisie in die klas, dink sy is ’n baie beter modeontwerper as Lulu – en hulle besluit om ’n modevertoning te hou! Lees ook die vorige titels in die reeks: 1. Oe la la, Lulu (9780799360011) 2. Bravo, Lulu (9780799375565) 3. Oepse daisy, Lulu (9780799377262) 4. La di da, Lulu (9780799384291) 5. Hokaai, Lulu (9780799389371)
We Also Recommend