Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 8 Leesboek 5: Diere wat kriewel en kruip
About this book:
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op 'n leesavontuur en is saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel.
Fokus:
- Woordeskatuitbreiding: Name van 'n aantal reptiele en insekte in & om die huis
- Ontwikkeling - redenasievermoë, watter reptiele/insekte nuttig is en watter skadelik/gevaarlik is.
- Bewusmaking - bewaring van dierelewe/veiligheidsaspekte t.o.v. reptiele en insekte.
We Also Recommend