Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 4 Leesboek 5: Die herfskabouter
Product Information
About this book:
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op 'n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel.
- Fokus: Interpreteer die prente, vind kenmerke van herfs en weer wat al kouer word soos die winter naderkom. Benoem emosies in storie uitgebeeld, rolspel die emosies.
Product Details
ISBN: 9781776070930
Publisher: Best Books
Date Released: November 2016
We Also Recommend