Menu
Cart 0
Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 4 Leesboek 4: Diep in die bos

Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 4 Leesboek 4: Diep in die bos

  • R 82.00
  • Save R 38


Product Information

About this book:

Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op 'n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel.
- Fokus: Ouditiewe diskriminasie: Watter klanke word genoem? Visuele diskriminasie: Figuur-agtergrondonderskeiding. Maak leerders bewus van stilte/geluid, asook harmonieuse geluide teenoor gerase. Benoem emosies in storie uitgebeeld, rolspel die emosies.
Product Details 

ISBN: 9781776070923

Publisher: Best Books

Date Released: November 2016

 


We Also Recommend