Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 4 Leesboek 2: Olifant soek ’n huis
About this book:
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op 'n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel.
- Fokus: Woordeskatuitbreiding: Nuwe woorde in die konteks van “wie woon waar?”. Fonologiese bewuswording: Wat is sinne? Wat is woorde? Rolspeel lees. Ontwikkeling van denkvaardighede, raaksien van absurditeite, interpreteer en redeneer.

We Also Recommend