Menu
Cart 0
Plakkaatstel Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6 Onderwysersgids

Plakkaatstel Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6 Onderwysersgids

  • R 30.95
  • Save R 9.05


Die stel muurplakkate wat hierdie onderwysersgids vergesel is spesiaal deur Oxford University Press Southern Africa ontwerp om te help om belangrike onderwerpe van die kurrikulum te onderrig. Navorsing toon dat leerders se gedagtes tussen 30 en 40 persent van elke les begin dwaal. Plakkate wat ’n beeld gee van die onderwerp wat behandel word, kan ’n leerder se aandag herfokus, terwyl dit ook visuele hulpmiddels voorsien wat onderrig kan versterk.