n Mooier Mamma(Groot Boek)
Modelle om die begrippe taal, letterkunde en geletterheid te demonsteer. Key Links se Grootboeke verskaf 'n bron literatuurgehalte-teks beginnerslesers. Hulle is taal-ryk, humoristies en gevul met lewendige, ritmiese en rymende teks. Hulle bied ook, in konteks, die geleentheid vir onderwysbegeleide demonstrasies en leesbegrippe, vaardighede en strategieë. Hierdie vaardighede en strategieë word versterk en sorgvuldig gelaag (opgebou) deur die voorstelle in die Key Links-boeke vir Begeleide Lees.
We Also Recommend