Menu
Cart 0
N Lang pad huis toe - Vrae en Aktiwiteite (Afrikaans, Paperback)

N Lang pad huis toe - Vrae en Aktiwiteite (Afrikaans, Paperback)

  • R 181.00
  • Save R 10


Dit is 1899. In die Kaap is daar gerugte van oorlog. Die veertienjarige Sean Basson is stoksielalleen in 'n wereld van onrus en onsekerheid. Sy soektog na 'n eie identiteit, na iets of iemand aan wie hy kan behoort, neem hom na die Noorde. Na vele wedervaringe besef Sean op sy sestiende verjaardag dat hy 'n man geword het - op 'n plek wat hy sy tuiste kan noem. 'n Lang pad huis toe is 'n polsende jeugverhaal, geskryf teen 'n geskiedkundige agtergrond. Leerders van vandag sal steeds kan identifiseer met die eietydse dilemmas van groepvorming en lojaliteit. Bep du Toit se deeglike navorsing oor die situasie in Suid-Afrika ten tyde van die Anglo-Boereoorlog dra by tot 'n boeiende en oortuigende verhaal oor die tydperk.