Menu
Cart 0
'n Hele OS Vir 'n Ou Broodmes : Grond En Die Plaasnarratief Sedert 1595 - Elex Academic Bookstore

n Hele OS Vir 'n Ou Broodmes : Grond En Die Plaasnarratief Sedert 1595

  • R 525.00


Sedert die eerste plase in 1657 aan vryburgers toegeken is, word die Afrikaner met die plaas en grond geassosieer. Hierdie boek ondersoek die verbintenis tussen wit setlaars en boerdery, en later tussen die Afrikaner, grond en die plaas. Die moontlike ontstaan van 'n Afrikaner-identiteit as gevolg van hierdie verbintenis word nagegaan. Di e vraag word gevra wat van daardie identiteit sal word wanneer die nuwe Grondhervormingswet die grond van wit boere hertoegewys het. Kan "identiteit" in die postmoderne era in elk geval nog absolute waarde he? Die skrywer gebruik die Afrikaanse plaasroman as vertrekpunt in hierdie verkenning, maar die boek bestaan nie uit konvensionele literere ontledings nie. Die letterkunde word gelees as deel van die geskiedenis van Afrikaner-bewuswording, en ook as medebepalend in die vorming daarvan.

We Also Recommend