Menu
Cart 0
Mosaiek

Mosaiek

  • R 168.00
  • Save R 32


Hierdie uitgawe is spesiaal voorberei vir kandidate met Afrikaans as tweede of derde taal. Dit is van woordverklarings voorsien, en aan die einde van elke verhaal is daar 'n aantal vrae wat klasbeprekings kan rig asook opdragte wat skriflik beantwoord kan word.