Menu
Cart 0
More Was Dit Somer

More Was Dit Somer

  • R 141.00
  • Save R 10


Dit word vir die negejarige Stefan makliker om sy ma se dood te verwerk toe 'n drakie sy opwagting in sy kamer maak. Eers was hierdie drakie wel deel van 'n storie wat Mamma geskryf her, maar Stefan kom gou agter dat hy nou baie meer is as net 'n kammading wat nie kan bestaan nie. Hy help planne maak, praat van dinge waarvan Stefan self nie geweet het nie, verlang na sy maats in die berge.....Wie durf beweer dat niemand 'n drakie kan sien nie?