MEER AS WOORDE
Cascione maak haar debuut met Meer as woorde. Dit ontgin aspekte
van die liefde, reise na Europa, weduweeskap en jeugherinneringe. Aan
die einde van die bundel is daar vertalings uit Italiaans, haar derde taal,
asook uit Engels en Spaans.

We Also Recommend