Menu
Cart 0
Lyle, The Crocodile (Afrikaans)

Lyle, The Crocodile (Afrikaans)

  • R 120.00
  • Save R 40


Toe Karel, die krokodil, ’n verskriklike tandpyn kry, vat sy vriende hom na die tandarts, dr. Kiestand, toe, maar hy kon hom nie help nie. Dr. Slagtand kon hom ook nie help nie. Hoe het Karel uiteindelik hulp gekry vir sy tandpyn?

We Also Recommend