Menu
Cart 0
Lees Sonder Grense - 3 - Die Haas-Boek

Lees Sonder Grense - 3 - Die Haas-Boek

  • R 60.00
  • Save R 20


Lees sonder grense Graad 3: Die Haas Boek is meer as 'n gewone leesboek. Daar is 'n wye verskeidenheid tekste, van Afrika-legendes en rympies tot blokkiesraaisels, grappies en speletjies. Verskillende tekssoorte soos stories, dramas, prentverhale en koerantberigte ontwikkel leesvaardighede en visuele geletterdheid.

We Also Recommend