Menu
Cart 0
Leer my lees (VR Grootboek 6): Tippie hou van pizza

Leer my lees (VR Grootboek 6): Tippie hou van pizza

  • R 150.00
  • Save R 20


Leer my lees met Tippie, Vlak R is trots Suid Afrikaanse ontluikende leesboeke wat vroeë geletterdheid ondersteun. Jong kinders word blootgestel aan hoë frekwensie sigwoorde met behulp van kleurvolle en duidelike illustrasies. Die stories is interessant en relevant met alledaagse avonture. Hierdie A3 grootboeke is onderwysersgidse met ekstra klaskamerhulpmiddels vir groeplees en aktiewe deelname.