Menu
Cart 0
Leer my lees (VR Grootboek 4): Tippie spring

Leer my lees (VR Grootboek 4): Tippie spring

  • R 150.00
  • Save R 25


Leer my lees met Tippie, Vlak R is trots Suid Afrikaanse ontluikende leesboeke wat vroeë geletterdheid ondersteun. Jong kinders word blootgestel aan hoë frekwensie sigwoorde met behulp van kleurvolle en duidelike illustrasies. Die stories is interessant en relevant met alledaagse avonture. Die A3 formaat is ideaal om in die klas te gebruik.