Leer is Pret - Voorskoolse Werkboek
Product Details
Die oefeninge in hierdie boek is saamgestel vir enige voorskoolse kind om:
- hand-oog koördinasie te ontwikkel
- bewusmaking van lyne en vorms te ontwikkel
- die betekenis van getalle 0 tot 10 te leer
- die letters van die alfabet te skryf
- die name van die letters van die alfabet te leer
- die klank wat elke letter en sekere pare letters voorstel, te oefen
- basiese drieletter en vierletter woorde te skryf en te lees.
We Also Recommend