Kollig Op Lewensoriëntering Graad 8 Leerdersboek ePUB (1-year licence)
Kollig Op Lewensoriëntering Graad 8 Leerdersboek ePUB offers Grade 8 learners a comprehensive and accessible guide to life orientation. Authored by Bromfield, Carstens, Pretorius, Vercueil, and Walls, this ePub edition provides a full year’s licence, making it easy to access and use throughout the school year. Priced affordably at R116.00, it supports students in developing essential life skills and knowledge in a clear, student-friendly format.
Kollig Op is in die kol!
-
Kollig Op is die gewildste kursus in Suid-Afrika en het alles wat ’n leerder nodig het in een boek.
-
Kollig Op verbeter uitslae, maak leer prettig, maak onderrig ’n plesier en is maklik om te gebruik.
- Die Kollig Op Onderwysersgids het beplanningsmateriaal, Formele Assesseringstake, hersieningstoetse en eksamens.
Hierdie e-boek is ’n digitale weergawe van die gedrukte boek wat vir die KABV goedgekeur is. Die e-boekformaat sluit die volgende voordele in:
- Die vermoë om op ’n rekenaar, skootrekenaar of tablet na die inhoud te kyk;
- Soos leerders die skrifgrootte stel of die tablet draai, verander die teks sodat dit steeds op die toestel se skerm pas. Sodoende word ’n optimale lees- en leerervaring verseker; en
- Leerders kan aantekeninge maak, teks met kleur beklemtoon en plekke in die teks merk om later weer daarna te kyk. Daar is ook toegang tot video- en klankgrepe vir ouditiewe en visuele leer