Kodering en Robotikas Novice Grondvlak Werkboek
Product Information
Daar is vier vlakke in die Novice-stroom, wat na die Apprentice-stroom lei.
- Leerders word voorgestel aan basiese logika en kodering, hoe rekenaars werk en data stoor, sowel as rekenaarvaardighede.
- Prettige, interessante, praktiese aktiwiteite om leerdergesentreerde studie en onderrig aan te moedig. Hulpbronne soos plakkers verbeter hand-oog-koordinasie en fyn motoriese vaardighede, sowel as begrip, kreatiwiteit en redeneringsvaardighede.
- Volkleurillustrasies en hoegehalte-foto's word gebruik om sleutelkennis, -vaardighede en -waardes te leer en visuele geletterdheid te ontwikkel.
- 'n Woordelys met prente van uitgesoekte items verbeter die ontwikkeling van belangrike Kodering- en Robotika-woordeskat
We Also Recommend