Menu
Cart 0
Kinders Praat Prontuit HL (L19&20Pers)

Kinders Praat Prontuit HL (L19&20Pers)

  • R 56.00
  • Save R 40


In Key Links se Oorrendende Argument-titels word aan leerders voorgestel dat hulle teks-tot-self-konneksies met die standpunte wat uitgedruk word, moet maak. Leerders word ook aangemoedig om met die standpunte wat gestel word, saam te stem of daarmee te verskil, en om hulle menings te regverdig. Oorendende Tekste: Oorendende tekste in Key Links is modelle wat een of meer uitgangspunte aanbied. Hulle word ontwerp om die leser tot die skrywer se standpunt oor te haal. Hierdie teskste bied voorbeeld van: mening ten gunste van en teen �n ontwerp, feite wat aangebied word om hierdie menings se rugsteun, emotiewe taal, die herhaling van �n bepaalde standpunt op verskille maniere.

We Also Recommend