Ken & Verstaan Wiskundige Geletterdheid Onderwysersgids Graad 10
Ken & Verstaan Wiskundige Geletterdheid Graad 10 is deur 'n ervare span skrywers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks sal leerders help om die inhoud van en vaardighede vir Wiskundige Geletterdheid maklik baas te raak. Die Onderwysersgids bevat 'n onderrigrooster vir elke kwartaal wat die onderwyser help met weeklikse beplanning, ekstra voorbeelde vir projekte waaruit onderwysers kan kies, en oplossings vir al die aktiwiteite in die Leerdersboek.
We Also Recommend