Menu
Cart 0
Ken & Verstaan Sosiale Wetenskappe Leerdersboek Graad 4

Ken & Verstaan Sosiale Wetenskappe Leerdersboek Graad 4

  • R 196.00
  • Save R 33


Ken & Verstaan Sosiale Wetenskappe is deur 'n ervare span skrywers ontwikkel om die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) ten volle te ondersteun. Die omvattende Leerdersboek verskaf aktiwiteite wat leerders se vaardighede en begrip van al die modules wat in die kurrikulum vir Sosiale Wetenskappe voorgeskryf word, ontwikkel, sluit volkleur illustrasies, foto's en diagramme in, en bied nuwe en relevante inhoud wat volgens die KABV-dokument uiteengesit is.

We Also Recommend