Menu
Cart 0
Ken & Verstaan Natuurwetenskappe en Tegnologie  Onderwysersgids Graad 6

Ken & Verstaan Natuurwetenskappe en Tegnologie Onderwysersgids Graad 6

  • R 404.00
  • Save R 25


Ken & Verstaan Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6 is deur 'n ervare span skrywers ontwikkel om die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) ten volle te ondersteun. Die innoverende Onderwysersgids vir Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 4 bevat 'n gedetailleerde werkskedule vir die hele jaar, leiding vir die onderrig van elke les en elke vorm van assessering, omvattende ondersteuning in die aanbieding van Natuurwetenskappe en Tegnologie-aktiwiteite, fotokopieerbare rekord- en voorbeeldvelle, voorbeeldeksamenvraestelle met hul memorandums, asook addisionele werksvelle om onderrig te ondersteun.

We Also Recommend