Menu
Cart 0
Ken & Verstaan Lewensvaardighede Onderwysersgids Graad 6

Ken & Verstaan Lewensvaardighede Onderwysersgids Graad 6

  • R 340.00
  • Save R 59


Ken & Verstaan Lewensvaardighede Graad 6 is deur 'n ervare span skrywers ontwikkel om die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) ten volle te ondersteun. Die innoverende Onderwysersgids met CD-ROM sluit 'n gedetailleerde werkskedule vir die hele jaar in, verskaf leiding vir die onderrig van elke les en vorm van assessering, asook remedierings- en uitbreidingsaktiwiteite vir elke Eenheid, bevat fotokopieerbare rekord- en voorbeeldvelle, en voorsien musieksnitte ter ondersteuning van die Uitvoerende Kunste-onderwerp.

We Also Recommend