Menu
Cart 0
Ken & Verstaan Lewensvaardighede Leerdersboek Graad 6

Ken & Verstaan Lewensvaardighede Leerdersboek Graad 6

  • R 255.00
  • Save R 44


Ken & Verstaan Lewensvaardighede Graad 6 is deur 'n ervare span skrywers ontwikkel om die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) ten volle te ondersteun. Die omvattende Leerdersboek verskaf aktiwiteite wat leerders se vaardighede en begrip ontwikkel van al die onderwerpe in die Lewensvaardighede-kurrikulum, bevat nuwe tekste wat spesiaal vir die Leesvaardighede-afdeling geskep is, bied relevante inhoud wat volgens die KABV-dokument uiteengesit is en voorsien duidelike en geillustreerde instruksies vir die Liggaamsopvoeding- en Skeppende Kunste-aktiwiteite.

We Also Recommend