Karimpel en Kadot
Karimpel die hoedemaker ontmoet ’n ongewone vriend
met die naam Kadot. Die neus-in-die-lug kabouters is
onvriendelik met Kadot omdat hulle hom nie ken nie. Sal
hulle ooit weer van Karimpel se hoede koop?
• Professionele advies oor die emosionele en sosiale
aspekte in die boek.
• Aktiwiteite vir kinders.

We Also Recommend