Menu
Cart 0
Kaperjol Gr 6 Leesboek:  Alex en die geheime kristal  (Nas. Kur)

Kaperjol Gr 6 Leesboek: Alex en die geheime kristal (Nas. Kur)

  • R 148.00
  • Save R 20


Kaperjol Gr 6 Leesboek:  Alex en die geheime kristal  (Nas. Kur)
Hierdie reeks vir addisionele taal-leerders van Afrikaans is volledig herwerk om te voldoen aan die vereistes van die hersiene nasionale kurrikulum en bevat 'n verskeidenheid interaktiewe material om leerder te boei. Die aktiwiteite in die leerderboek is rondom woordspeletjies, aksieliedjies, rympies, strokies, stories en ander interessante brokkies gebou om te verseker dat die leerders nooit 'n vervelige oomblik in die klas beleef nie. So word die ses leeruitkomste vir die leerarea tale (luister, praat, lees en kyk, skryf, dink en redeneer, en taalstruktuur en -gebruik) op 'n geintegreerde wyse ontwikkel. In hierdie nuwe uitgawe is baie aandag aan leeruitkoms 6 (taalstruktuur en -gebruik) geskenk, met 'n deeglike uiteensetting van taalreels en -konstruksies agter in die titel. Kleurvolle en humoristiese voorstellings in die leerderboek verseker nie net dat visuele geletterdheid aangemoedig word nie, maar bevorder ook kritiese denke en redeneervaardighede op 'n speelse manier.

We Also Recommend