Menu
Cart 0
Kaperjol Gr 4 Leesboek:  Die Diewe (Nas. Kur)

Kaperjol Gr 4 Leesboek: Die Diewe (Nas. Kur)

  • R 145.00
  • Save R 20


Kaperjol Gr 4 Leesboek:  Die Diewe (Nas. Kur)
Hierdie reeks is spesifiek daarop gemik om Afrikaans 'n plesier te maak. Die Handboeke bevat 'n wye verskeidenheid tekste wat die moderne leerder se leefwereld weerspieel en hulle aanmoedig om krities te dink, en word ondersteun deur goed ontwikkelde visuele materiaal. Die reeks dek die kernleerplan en spesifieke taalaspekte word geintegreerd in elke tema toegelig. Die Onderwysershandleiding het riglyne vir die implementering van uitkomsgebaseerde onderig en assesering.