Menu
Cart 0
Jy Sê, Ek Sê, Ons Sê

Jy Sê, Ek Sê, Ons Sê

  • R 160.00
  • Save R 5


Verse vir tieners deur tieners

In hierdie unieke boek is versies opgeneem wat deur hoërskoolleerders geskryf is. Marita van der Vyver, bekroonde skrywer van Al wat ek weet, het die leerders begelei tydens die skryfproses.

’n Voorbeeldversie:

Is jy regtig lief vir my?

Want jy’t nog tyd om rond te gly

Is jy regtig lief vir my?

Want jy laat my keer op keer seerkry

Is jy regtig lief vir my?

Just let me know and I’ll let you stay