Menu
Cart 0
I Know That! (Afrikaans) / Ek weet dit!

I Know That! (Afrikaans) / Ek weet dit!

  • R 115.00
  • Save R 25


Kom saam met Noenie, die Ngunikalfi e, toe hy sy maatjie, die jong Veereier, na die biblioteek neem. Toe Noenie hom aan die opwindende wêreld van lees en boeke bekend stel, ontdek Veereier dat leer veel meer behels as net om te skree “Ek weet dit!” ’n Boek wat waarlik ’n liefde vir lees vier én aanmoedig.

We Also Recommend