Menu
Cart 0
Hooray! Thoko (Afrikaans) / Hoera! Thoko

Hooray! Thoko (Afrikaans) / Hoera! Thoko

  • R 120.00
  • Save R 40


Hier kom Thoko weer! Met pragtige illustrasies en vier hartverwarmende leesbare stories, het Niki Daly ’n tweede kinderboek oor Thoko geskep, wat beslis nog een van sy mees geliefde karakters gaan word. Niki is in 2009 vereer met die Molteno Goue Prys vir Lewensprestasie in Letterkunde.

We Also Recommend