Menu
Cart 0
Help! Ek is 'n studenteonderwyser

Help! Ek is 'n studenteonderwyser

  • R 560.00


Daar is geen vaste resep om ’n “goeie onderwyser” te word nie. Probeer-en-tref is dikwels die enigste manier om uit te vind wat die beste vir ’n spesifieke persoon in 'n spesifieke konteks werk. Dit kan ’n angswekkende vooruitsig wees om vir die eerste keer in ’n klaskamer te moet instap. Help! Ek is ’n studente-onderwyser bied leiding en ondersteuning aan studente- en beginneronderwysers in hul strewe om doeltreffende leer te bevorder, veral in Suid-Afrika se komplekse skoolomgewing.

Help! Ek is ’n studente-onderwyser fokus op praktiese toepassings wat studenteonderwysers sal help om daardie vaardighede te ontwikkel wat noodsaaklik is vir doeltreffende onderrig. Opdragte, aktiwiteite en oefeninge skep geleenthede om oor die inligting te besin en dit in die werklike skoolomgewing toe te pas, terwyl wenke en voorstelle suksesvolle implementering in die hand werk.


ISBN:  9780627040894 
Author(s):  Du Toit E, Jacobs L, Louw F Vertaal deur Blaauw J
Variant:  Printed. 
Publisher: Van Schaik Publishers
Edition:  First Edition 
Pages:  286
Published:  2023

 

 Contents

1. Waardegedrewe skole
2. Die studente-onderwyser en die onderwyskonteks
3. Ontwikkeling van fasiliteringsvaardighede
4. Ontwikkeling van die kritiese denker
5. Doeltreffende implementering van opvoedkundige media
6. Integrasie van inligtings- en kommunikasietegnologie in jou onderrig
7. Skooladministrasie-bestuurstelsel
8. Klaskamerassessering
9. Beplanning van jou les
10. Dissipline in en om die klaskamer
11. Die studente-opvoeder en die reg

We Also Recommend