Menu
Cart 0
Headstart Wiskunde Graad 9 LB (Approved)

Headstart Wiskunde Graad 9 LB (Approved)

  • R 221.95
  • Save R 24


Onderwysers vertrou die eenvoudige stap-vir-stap benadering in Headstart Wiskunde om 'n stewige fondasie te le en leiding aan hul leerders te verskaf soos hulle deur die Senior Fase vorder. Eenvoudige beplannings- en assesseringsriglyne waarborg meer onderrigtyd. Die toeganklike taal en goedbeplande leertempo verseker dat elke leerder deur die graad en fase kan vorder.

 

Features

  • Uitgebreide taalondersteuning: nuwe woorde en eksamenwoorde onderaan elke bladsy verryk leerders se woordeskat en versterk die verstaan van woorde wat in eksamens gebruik word.
  • 'n Stap-vir-stap benadering, ondersteun deur 'n rykdom van Dink/Doen-voorbeelde, moedig probleemoplossing aan.
  • Idees vir Hoofreken-aktiwiteite word in Graad 7 en 8 verskaf.
  • Opsommings aan die einde van elke tema verseker dat leerders belangrike begrippe snap, bou selfvertroue en help hulle om onafhanklike leerders te word.
  • Notas en wenke bevorder die leer van wiskundige teoriee en formules.

We Also Recommend