Menu
Cart 0
Headstart Wiskunde Graad 2 Werkboek (Approved) - Elex Academic Bookstore

Headstart Wiskunde Graad 2 Werkboek (Approved)

  • R 83.95
  • Save R 16


Headstart Wiskunde is ontwerp om die nodige wiskundige begrippe en vaardighede by jong leerders te ontwikkel. Dit verskaf gedetailleerde, uitgewerkte voorbeelde met prente wat help met opdragte en die oordra van kerninhoud. Die reeks fokus op ontwikkeling en konsolidering van kernbegrippe met onbeperkte geleenthede vir verryking.

 

Features

  • Hierdie Werkboek is n aktiwiteitsoefeningboek met n reeks verskillende aktiwiteite om leerders betrokke te hou.
  • Eenvoudige, duidelike lynkunswerke steun die ontwikkeling van begrippe.
  • Groot genoeg spasies word verskaf om antwoorde neer te skryf.

We Also Recommend