Menu
Cart 0
Headstart Wiskunde Graad 1 Onderwysersgids (Approved) - Elex Academic Bookstore

Headstart Wiskunde Graad 1 Onderwysersgids (Approved)

  • R 287.95


Headstart Wiskunde is ontwerp om die nodige wiskundige begrippe en vaardighede by jong leerders te ontwikkel. Dit verskaf gedetailleerde, uitgewerkte voorbeelde met prente wat help met opdragte en die oordra van kerninhoud. Die reeks fokus op ontwikkeling en konsolidering van kernbegrippe met onbeperkte geleenthede vir verryking.

 

Features

  • n Daaglikse lesplan word verskaf met al die nodige hoofberekeninge, woordeskat, hulpbronne, wenke en moontlike steun en verrykingsaktiwiteite wat verseker dat onderwysers ten volle voorberei is.
  • n Daaglikse lesplan word verskaf met al die nodige hoofberekeninge, woordeskat, hulpbronne, wenke en moontlike steun en verrykingsaktiwiteite wat verseker dat onderwysers ten volle voorberei is.
  • Omvattende leiding in klaskamerbestuur stel onderwysers in staat om lesse volgens hulle klaskamerbehoeftes te struktureer.
  • Korrekte gewigstoekenning aan en tempo van elke inhoudsgebied volgens die KABV verseker dat werk in die toegewese tyd voltooi word.

We Also Recommend