Menu
Cart 0
Headstart Tegnologie Graad 8 Onderwysersgids

Headstart Tegnologie Graad 8 Onderwysersgids

  • R 228.95
  • Save R 26


Leerders vertrou die eenvoudige stap-vir-stap benadering in Headstart Tegnologie om stewige fondasies te lê en om hul leerders te lei terwyl hulle deur die Senior Fase vorder. Eenvoudige beplannings- en assesseringsriglyne waarborg meer onderrigtyd. Die toeganklike taal en goedbeplande leertempo verseker dat elke leerder deur die graad en fase sal kan vorder.

 

Features

  • Kleur regdeur die boek ondersteun leerders se verstaan van sleutelbegrippe en verbeter die leerproses.
  • Praktiese gevallestudies met illustrasies, prente en foto's verseker dat die inhoud vir die leerders glashelder is.
  • Stap-vir-stap riglyne vir beplanning en 'n gedetailleerde vorderingstempo verminder voorbereidingstyd en laat meer tyd vir onderrig toe.
  • Gedetailleerde onderrigwenke, aktiwiteitsriglyne en assesseringshulpmiddels verskaf ruim ondersteuning aan onderwysers en verminder lesvoorbereidingstyd.

We Also Recommend