Menu
Cart 0
Headstart Natuurwetenskappe & Tegnologie Graad 6 Onderwysersgids

Headstart Natuurwetenskappe & Tegnologie Graad 6 Onderwysersgids

  • R 190.95
  • Save R 9.05


Headstart Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6 Onderwysersgids is 'n gebruikersvriendelike boek wat verseker dat die KABV volledig gedek word. Terwyl die Leerdersboek vaste fondamente lê en leerders lei deur middel van toeganklike taalgebruik en 'n deurdagte werkstempo soos hulle deur die Intermediêre Fase vorder, bevat die onderwysersgids eenvoudige beplannings- en assesseringsriglyne wat meer tyd vir onderrig waarborg.

 

Features

  • gestruktureerde inhoud om konsepte en kennis sorgvuldig uit te bou
  • illustrasies wat onderrig ondersteun met kontekste uit die werklike lewe en die inhoud visueel verduidelik
  • verskeie aktiwiteite wat voorsiening maak vir die beoefening en konsolidasie van sleutelvaardighede
  • toeganklike taal sodat elke leerder die geleentheid het om goed te presteer
  • taalondersteuning vir jong leerders deur fokus op die woorde wat tydens formele toetse, take en eksamens gebruik word
  • stapsgewyse beplanning en gedetailleerde tempo-riglyne wat voorbereidingstyd verminder en meer tyd vir onderrig toelaat
  • omvattende ondersteuning vir die voorbereiding en aanbieding van wetenskaplesse en -ondersoeke, sowel as die suksesvolle en stresvrye onderrig van wetenskapsbegrippe.

We Also Recommend