Headstart Lewensvaardighede Graad 3 Leerdersboek (CAPS)
Headstart Lewensvaardighede is n maklike kursus om te gebruik met n eenvoudige stap-vir-stap-benadering wat dekking van die KABV verseker. Die reeks word met vertroue deur onderwysers gebruik om n vaste grondslag vir leerderprogressie regdeur die Grondslagfase te lè, en bied omvattende KABV-dekking vir die vier studiegebiede van Lewensvaardighede.Bly n stap vooruit met Headstart Lewensvaardighede.
Features
- Inhoud is in hanteerbare stukke ingedeel met stap-vir-stap-dekking en begrippe en onderwerpe wat teen n gemaklike tempo gebied word.
- Volkleurkunswerke deurgaans.
- Afwisselende aktiwiteite maak voorsiening vir oefening en konsolidering.
- Toeganklike taal en addisionele taalsteun verseker dat elke leerder n kans het om goed te vaar.
- Hierdie boek is in kwartale ingedeel met geleenthede kwartaalliks vir geskrewe opdragte (soos deur die KABV vereis).
We Also Recommend