Menu
Cart 0
Headstart Lewensvaardighede Graad 2 Werkboek (CAPS) - Elex Academic Bookstore

Headstart Lewensvaardighede Graad 2 Werkboek (CAPS)

  • R 83.95
  • Save R 16


Headstart Lewensvaardighede is n maklike kursus om te gebruik met n eenvoudige stap-vir-stap-benadering wat dekking van die KABV verseker. Die reeks word met vertroue deur onderwysers gebruik om n vaste grondslag vir leerderprogressie regdeur die Grondslagfase te l�, en bied omvattende KABV-dekking vir die vier studiegebiede van Lewensvaardighede.

 

Features

  • Aktiwiteite gepas vir ouderdom.
  • Verskaf bewys van leerders se vordering.
  • Leerders se fyn motoriese en handsrifvaardighede is in die ontwerp van die geskrewe aktiwiteite in ag geneem: leerders word genoeg ruimte gegee om te teken en skryf.

We Also Recommend