Menu
Cart 0
Headstart Lewensvaardighede Graad 2 Onderwysersgids (CAPS) - Elex Academic Bookstore

Headstart Lewensvaardighede Graad 2 Onderwysersgids (CAPS)

  • R 278.95
  • Save R 121


Headstart Lewensvaardighede is n maklike kursus om te gebruik met n eenvoudige stap-vir-stap-benadering wat dekking van die KABV verseker. Die reeks word met vertroue deur onderwysers gebruik om n vaste grondslag vir leerderprogressie regdeur die Grondslagfase te lê, en bied omvattende KABV-dekking vir die vier studiegebiede van Lewensvaardighede.

 

Features

  • Stap-vir-stap-beplanning en assesseringsteun stel onderwysers in staat om meer onderrig en minder voorbereiding te doen.
  • 'n Gratis musiek-CD vir die Grondslagfase saam met elke Onderwysersgids verskaf musiek, beweging en drama, en verwys na die kurrikulumonderwerpe vir Lewensvaardighede.
  • Gedetailleerde assesseringsleiding in hierdie Onderwysersgids verseker en meet vordering.
  • Verdeel in vier kwartale met aangewese onderwerpe.
  • Verder verdeel in weke met daaglikse lesplanne (met tempo aangedui).
  • Vereiste hulpbronne word gelys om beplanning te vergemaklik.
  • Hulpbronne is prakties en maklik om te vind en te maak.

We Also Recommend