Headstart Lewensvaardighede Graad 1 Werkboek (CAPS)
Headstart Lewensvaardighede is n maklike kursus om te gebruik met n eenvoudige stap-vir-stap-benadering wat dekking van die KABV verseker. Die reeks word met vertroue deur onderwysers gebruik om n vaste grondslag vir leerderprogressie regdeur die Grondslagfase te l�, en bied omvattende KABV-dekking vir die vier studiegebiede van Lewensvaardighede.
Features
- Aktiwiteite gepas vir ouderdom.
- Verskaf bewys van leerders se vordering.
- Leerders se fyn motoriese en handsrifvaardighede is in die ontwerp van die geskrewe aktiwiteite in ag geneem: leerders word genoeg ruimte gegee om te teken en skryf.
We Also Recommend