Menu
Cart 0
Headstart Lewensoriëntering Graad 9 Onderwysersgids - Elex Academic Bookstore

Headstart Lewensoriëntering Graad 9 Onderwysersgids

  • R 193.95
  • Save R 36


Onderwysers vertrou die eenvoudige stap-vir-stap benadering in Headstart Lewensoriëntering om 'n stewige fondasie te le en leiding aan hul leerders te verskaf soos hulle deur die Senior Fase vorder. Eenvoudige beplannings- en assesseringsriglyne waarborg meer onderrigtyd. Die toeganklike taal en goedbeplande leertempo verseker dat elke leerder deur die graad en fase kan vorder.

 

Features

  • Toeganklike taal en addisionele taalhulp vir jong lesers wat fokus op woorde wat in toetse, take en eksamens gebruik word, bied aan elke leerder 'n kans om goed te presteer.
  • 'n Voor jy begin-afdeling hersien wat reeds onderrig is en voorsien enige agtergrondinligting wat vir die eenheid nodig word.
  • Praktiese gevallestudies, koerantstories en illustrasies ondersteun onderrig binne 'n relevante, lewensgetroue konteks.
  • Stap-vir-stap beplanning en gedetailleerde temporiglyne verminder voorbereidingstyd en maak voorsiening vir meer onderrigtyd.
  • Kundige leiding vir Liggaamlike Opvoeding maak dit selfs vir niespesialis-onderwysers moontlik om die LO-kurrikulum volgens ho� standaarde te voltooi.

We Also Recommend