Oxford Headstart Lewensorientering Graad 8 Leerdersboek
Onderwysers vertrou die eenvoudige stap-vir-stap benadering in Headstart Lewensoriëntering om 'n stewige fondasie te le en leiding aan hul leerders te verskaf soos hulle deur die Senior Fase vorder. Eenvoudige beplannings- en assesseringsriglyne waarborg meer onderrigtyd. Die toeganklike taal en goedbeplande leertempo verseker dat elke leerder deur die graad en fase kan vorder.
Features
- Toeganklike taal en addisionele taalhulp vir jong lesers wat fokus op woorde wat in toetse, take en eksamens gebruik word, bied aan elke leerder 'n kans om goed te presteer.
- 'n Voor jy begin-afdeling hersien wat reeds onderrig is en voorsien enige agtergrondinligting wat vir die eenheid nodig word.
- Praktiese gevallestudies, koerantstories en illustrasies ondersteun onderrig binne 'n relevante, lewensgetroue konteks.
- Stap-vir-stap beplanning en gedetailleerde temporiglyne verminder voorbereidingstyd en maak voorsiening vir meer onderrigtyd.
- Kundige leiding vir Liggaamlike Opvoeding maak dit selfs vir niespesialis-onderwysers moontlik om die LO-kurrikulum volgens ho� standaarde te voltooi.
We Also Recommend