Menu
Cart 0

Headstart Ekonomiese & Bestuurswetenskappe Graad 7 Leerdersboek

  • R 163.95
  • Save R 36


Onderwysers vertrou die eenvoudige stap-vir-stap benadering in Headstart Ekonomiese en Bestuurswetenskappe om ‘n stewige fondasie te lê en leiding aan hul leerders te verskaf soos hulle deur die Senior Fase vorder. Eenvoudige beplannings- en assesseringsriglyne waarborg meer onderrigtyd. Die toeganklike taal en goedbeplande leertempo verseker dat elke leerder deur die graad en fase kan vorder.

 

Features

  • Gevallestudies en illustrasies voorsien praktiese voorbeelde van die inhoud wat gedek word.
  • 'n Nuwe hersieningsgedeelte aan die begin van elke kwartaal maak voorsiening vir oefening en vaslegging van die vorige kwartaal se werk.
  • Uitgewerkte voorbeelde voorsien blootstelling aan rekenkundeprosesse.
  • 'n Opsomming aan die einde van elke eenheid dien as vaslegging van wat geleer is.
  • Ingesluit is â€
  • ˜
  • n voorbeeld van 'n beheerde toets vir formele assessering aan die einde van elke kwartaal.
  • 'n Jaarlikse onderrigplan, stap-vir-stap beplanningshulpmiddels en gedetailleerde leiding in die Onderwysersgidse verminder voorbereiding en maak voorsiening vir meer onderrigtyd.

We Also Recommend