Menu
Cart 0
Handskoenpop-Badboek 4: Boeta Beer

Handskoenpop-Badboek 4: Boeta Beer

  • R 120.00


Badtyd is prettyd!

 

Hierdie handskoenpop-badboeke met helderkleurige illustrasies sorg vir hope pret in die bad!

Hierdie boekies is nie net pret nie, maar ook interaktief en opvoedkundig en sluit die volgende temas in: teenoorgesteldes; kleure; syfers; en geluide.