Menu
Cart 0
Handa's Surprise (Afrikaans)

Handa's Surprise (Afrikaans)

  • R 120.00
  • Save R 40


Handa pak sewe verskillende heerlike vrugte in ’n groot grasmandjie om vir haar maatjie, Akeyo, te neem as ’n verrassing. Maar Handa se staptog deur die grasveld neem haar langs ’n paar diere verby, en die vrugte lyk darem alte aanloklik… “So sappig dat dit amper eetbaar lyk… Pragtige sketse van diere… Kinders sal baie hou van die grappie.” – Die Observer

We Also Recommend