Menu
Cart 0
The Answer Series Graad 8 EBW 3in1

The Answer Series Graad 8 EBW 3in1

  • R 279.00
  • Save R 11


Hierdie Graad 8 EBW 3-in-1 Klasteks & Studiegids bied ‘n gebruikersvriendelike inleiding tot ‘n vak wat dikwels vir Graad 8-leerders ‘n uitdaging inhou.

Al drie vakonderwerpe word op ‘n toeganklike manier aangebied met duidelike verduidelikings, aangevul deur voorbeelde en diagramme, om die leerder en opvoeder se selfvertroue te bou.

Sleutelkenmerke:

  • kurrikulum-gerigte omvattende notas
  • leerdervriendelike diagramme
  • konsep-gefokusde aktiwiteite met volledige antwoorde
  • eksamenvraestelle met memo’s
  • fotokopieerbare templaatboek

 

ISBN: 9781991261274
Author(s):
Jason Collins, Nazlie Mohamed & Habiel Adams
Variant:
Printed
The Answer Series

We Also Recommend